Goeiemore!
Ek't vanoggend opgestaan met 'n blink plan! Die ANC het mos vir hulle
'n "Apartheids musuem" opgerig... Ek reken ons moet 'n "Post '94 Museum"
bou! ...een met fotos van al die stede voor en na '94, fotos en
beksywings van al die moorde en aanvalle, fotos van plase soos Sapekoe
en Zebidela voor en na Grondhervorming, fotos van die wit Plakkerskampe
en fotos van hul al groter wordende "Squatter Camps"... paaie met
slaggate, riool wat in riviere en strate loop, teerpaaie wat opgeskraap
moes word, hospitale wat uitmekaar val... Jinne, ons sal 'n helse groot
plek moet bou! ;-) Sx