Riseingsouthernstar-Africa Link Banner

Sunday, 28 April 2013

Antonie Horn
 https://www.facebook.com/antonie.horn?fref=ts

Hi al my vriende,familie en kennisse,
Ek het 'n blad geskep vir DJ Uiltjie waar julle lekker saam kan gesels en julle kennis van musiek kom deel.Besoek gerus die blad en lewer kometaar op programme en kompitisies wat ek aanbied.Gee ook voorstelle vir nuwe aanbiedings en programme , dat ons van Radio Vryheid 'n radio stasie maak wat uitstyg bo die ander stasies.Kom kom ek wag julle daar.Tik net in DJ Uiltjie en like die blad, dan is jy deel van een groot wonderlike familie waar jy lekker kan saam kuier, lag en gesels.



Diep in my Boere hart is daar ‘n verlange
Verlange om deel te wees van die stryd
Stryd na my ware Boere vryheid in reg

Verlange in my hart wat brand sonder einde
Wat my voortdrywe om te staan vir my reg
Sonder vrees vir vervolging en onderdrukking

Verlange wat my opwek om te veg as dit kom
Wanneer die beste van my Boere wees oplewe...


...................................................................

 

DJ Uiltjie

 https://www.facebook.com/pages/DJ-Uiltjie/460361614037518?fref=ts





 

 

No comments:

Post a Comment