Riseingsouthernstar-Africa Link Banner

Tuesday, 14 May 2013

Liewe Volksgenoot-vriende; Die vergadering vandag met die SA Menseregtekommissie in Houghton was nog 'n taak wat ons as u verteenwoordigers namens u (en onsself) moes afhandel. Die Voorsitter is besig om vandag se gebeure op te som en nadat ek en Raadslid Geldenhuys ook ons insette gemaak het, sal die verslag aan u vrygestel word vir u welwillende aandag.
Al wat ek op hierdie stadium wil sê, is dat ons niks op 'n skinkbord gaan kry nie. Om die droom van 'n eie onafhanklike staat te verwesentlik, gaan harde, baie harde werk kos. Baie dankie vir al die gebede wat ons vandag gedra het, ons het dit nodig gehad. Boeregroete.

No comments:

Post a Comment