Riseingsouthernstar-Africa Link Banner

Wednesday, 01 May 2013

Die Brief is wel aan de klerk gestuur, nooit is enige kommentaar ontvang nie!


Posbus 1326
PARYS
9585
14 Februarie 2010
F.W. DE KLERK
Wat ek hier vir jou op skrif stel, is nie net my eie mening nie, maar wel die mening van die meerderheid van ons Boervolk.   Let wel:  Boervolk en nie Afrikaners en Afrikane nie.
My skrywe is die mondstuk van elke Boer wat gely het as gevolg van jou verradderlike renegaat optrede van 2 Februarie 1990.   Maar ons Boervolk ken julle Jingoes en hanskakies se optredes sedert 1899.   Verraad lê in die gene en is oorerflik.   Dit word voortgedryf deur die saadlyn van Satan.   Gewoonlik word hierdie verraaiers-karaktertrek oorgedra deur ‘n genepoel wat nie raseg is nie.   Jou genepoel is nie raseg nie en jy weet dit.
As jy in die koerant Beeld van 3 Februarie 2010, onder die briewe-rubriek gaan lees, sal jy sien die denkende mense sien jou as ‘n opperste verraaier en gewoonte-leuenaar aan.   Die gewone mens op straat sal moontlik lieg om uit ‘n moeilike situasie uit te kom, maar jy lieg omdat jy nie die waarheid ken nie.   As prokureur het jy buitendien nog gaan leer om te lieg en so ook jou gatlakeie Roelf Meyer en Leon Wessels en die dronkgat Pik [Raka] Botha.   Almal prokurowers.   So is Amerika se Clintons en Bushe ook prokureurs en so was die verraaier Jan Smuts ook ‘n prokureur..
Nêrens in jou verrotte loopbaan as ‘n sodanige staatspresident, het jy iets tot stand gebring wat as bate vir ons volk gereken kon word nie.   Jy was, of besig met jou verraad skemas, of het meer Griek-Griek gespeel met jou owerspelige uitlanderwyf!   Alles wat jy gedoen het, was ten gunste van die wil van Satan se Een-wêreld regering.   Elke skuif wat jy gemaak het, was teen die wil van die Boervolk en sy God, maar selfs toe jy amper gevrek het as gevolg van ‘n bose sweer, het jy nog nie geluister nie.  Met ‘n klop op die skouer van jou mede sataniese verraaiers, het jy dit herhaaldelik met ‘n sataniese grin op jou bakkies gesê:   ‘Ek sou dit weer gedoen het.’   Selfs Judas Iskariot het berou gekry oor sy verfoeilike daad.   Hy het die geld gaan teruggee en homself loop ophang.
1.         Weereens borrel jy deesdae in elke liberale Illuminati-koerant [Media24] oor van leuens.   Jy en die walglike en verfoeilike Roelf Meyer.   Hy praat agter jou aan en sal dit ook glo ‘weer doen’.   Jy en jou lakeie het die nie-denkende ‘stemvee’ voor die Ja en Nee verkiesing so gebreinspoel en vertel hoe sleg dit met hulle sou gaan, hoe hulle sonder werk sou sit en hoeveel booikotte daar sal wees.   Ons ken jou en jou geskiedenis De Klerk!   Dis deurspek van leuens, intriges, bedrog en hoereerdery!   Jy het nie net vir jou land gelieg nie, maar ook vir jou vermoorde vrou.
2.         Waarom vertel jy nie aan die Boervolk van die twee miljoen ‘Ja’ stembriewe wat jy vooraf in stembusse laat sit het tydens die Ja en Nee referendum nie?   Selfs toe was jy nog onseker van die uitslag, daarom het jou gatlakeie die leuens soos hierbo in [1] beskryf, onder die niksvermoedende kiesers laat versprei.   Ek wil net hier noem dat dit tydens die kwaai boikotjare onder Dr. Verwoerd, met ons beter gegaan het as onder jou verrotte regime.   Ons het selfstandig geraak en het floreer in hierdie land.
3.         Elke daad, goed of sleg, word beloon.   God beloon ons vir ons goeie dade en Satan beloon sy onderdane vir hul verraad teenoor God!   Alle swak regerings het Joodse hanteerders.   Henry Kissinger, Chester Crocker en Cohen het jou met jou Broederbond/Vrymessellaar konneksies gebruik om hierdie verraad te pleeg.   Hulle doel was om sodoende al die staatsbates, soos Sasol, Eskom, Yskor, S.A. Spoorweë en Hawens, Telkom, ens. ens., te privatiseer, sodat die wurggreep op die standvastige Boervolk verhoog kan word, om sodoende Milner se beleid van uitwissing van die Boervolk voort te sit.   Judas Iskariot het dertig [30] silwerlinge ontvang.   Jou beloning was R55-Miljoen.   ‘n Klein geskenkie van Broeder Henry met sy C.F.R. Trilateral Commission en C.I.A. konneksies.   Oud-President P.W. Botha sou dit voor jou al gedoen het, maar hulle het die drol te min aangebied.
4.         Hierdie Boervolk het al meer as teveel bloed gestort vir hierdie land as gevolg van verraaiers en gierige slukhalse.   Jy het hierdie volk afskuwelik in die rug gesteek en gewetenloos verraai.   Jy het 350 jaar [1992] se geskiedenis met een veeg van die hand voor die swyne gewerp, om dit te vertrap en te plunder soos wat Milner dit beplan het in 1904.   Jy is ‘n verradderlike adder, De Klerk, wat die wil van Satan doen!   My oudste seun is vermink tydens P.W. Botha, Pik Botha en jou nie-wen oorlog in Angola.   Ekself het in die polisie daar geveg en ons het elke dag ons lewens op die spel geplaas.   Waar was jou seun daardie tyd, of het hy agter die bastermeide gelê, om vir jou die oupa van ‘n bastergeslag te maak?   Waar was jyself, of enige van jou mede-verraaiers?   Julle het niks vir die land gedoen nie, want julle was te besig om Suid-Afrika vir die kommuniste en Jode in ‘n ‘Afrika-paradys’ te omskep.   Ek is net so oud soos jy en het tydens die oorlog in Angola tot die besef gekom, dat die vyand nie die ou ‘kaffertjie’ met ‘n AK 47 was nie.   Nee!  My eie regering was die ware vyand.   Julle het op ons oorwinter en geparasiteer en doen dit nou nog steeds, saam met die kommuniste.   Ons het die oorlog gewen, maar julle het van alles afstand gedoen.
5.         Deurdat jy jou mede-kommuniste aan bewind geplaas het, is elke klein dorpie in die land deurspek van jong Sjinese.   Op Clydesdale-myn, anderkant Heilbron, is na skatting 30 000 Sjinese militêr saamgetrek.   Niemand kan daar naby kom nie.   Jy weet van hulle, want ek glo hulle is daar om die Boere in die bek te ruk, indien hulle moeilik sou raak, want hierdie vigsbesmette swart-weermag is te vrotsig daarvoor.
6.         Intussen moor die henchmen van Mandela, M’Beki en Zuma die veelwyver, ons voeselproduserende plaasboere voor die voet uit.   Die moordgetalle op plaasboere trek al by 3600.   Zuma, ‘n barbaar, het die integriteit gehad om die volk om verskoning te vra vir sy hoermanewales.   Jy, De Klerk, is te dikvellig daarvoor.   Jy sal ‘alles mos weer doen’!
7.         Iets maak nog nie vir my sin nie.   Toe jy jou miljoene bloedgeld ontvang het, is dit tog net logies dat jou gewese vrou, Marike, tog in die rykdom sou wou deel.   Dat sy ‘n beitjie lastig geraak het, het ons volksore bereik.   Heel paslik word sy toe op ‘n omstrede manier vermoor en siedaar; Dead people can’t talk!.   Dit laat ‘n man dink, nê!
8.         ‘n Soortgelyke geval het jou Comrade, Pik te beurt geval.   Tog snaaks hoe sake onder die siek en korruptes vir hulle altyd ten goede uitwerk.   Satan kyk goed na sy diensknegte.   Jy sien, tydens jou ewe verrotte voorganger, P.W. Botha, se vals regime, het julle hooggeërde Illuminatibaas, Rothchild, saam met sy lakei, Pik Botha, vir P.W. genader, want Rothchild wou miljarde Rande, wat hy van Switserland namens die Joods-uitgedinkte ‘Holocaust’ ontvang het, skelm in Suid-Afrika belê.   Die arme ou Joodjies, wat dan so swaar onder die Duitsers gely het, moes nie van die groot geld weet nie!   Die bietjie eerbaarheid in P.W. het geseëvier en hy het dit teengestaan.   Pik en die Rooiskild –man is toe daar weg.   Wat toe bekonkel is en wat dronk Raka se loon daarvoor was, is nog ‘n bietjie duister.   Wat wel ‘n ruk daarna gebeur het, is dat Pik se vrou glo met ‘n stel trappe afgeval het en toe ook toevallig dood was.   Miskien het die arme vrou ook iets te wete gekom?   Ek vra maar net.
9.         Ek het dit maar op my geneem om vir jou onder my eie naam te skryf, want sien, ek weet ook ‘n bietjie teveel en dalk stuur jy ‘n ‘hitman’ soos ou lang Hendrik van der Berg om my stil te maak.   Dit sal nie die gewenste uitwerking hê nie, want ek is reeds met long-kanker gediagnoseer en die engeltjies wink al vir my.   Ek was vroeër ‘n wildbewaarder en daarna ‘n beroepsjagter wat baie met hooggeplaaste klieënte vanuit die buiteland gejag het.   Onder hulle was senatore en twee lande se prokureur-generaals.   Sien my bewysstukke en verklarings lê by hulle.   Meer hoef ek egter nie te sê nie.   Om te eis van my sal ook niks help nie.   Ek besit niks.   Ek is ook nie bang vir die dood nie, want ek het die dood meer as eenkeer in die oë gekyk.   Ek vrees nie hom wat die vlees kan doodmaak nie, maar wel Hom wat die vlees en die gees kan doodmaak.
10.       Nou ja, kom ons gaan voort.   Jy het die snotkop van ‘n Roelf Meyer aangewys om die onderhandeling van ‘n Rolls Royce [Suid-Afrika] met ‘n papwiel-bicycle [A.N.C.] waar te neem.   Sy optrede teenoor die kindermolesteerder Cyril Ramaphosa was pateties.   Ramaphosa het met die Rolls Royce weggery en jy en jou  klein snotneus Roelfie, het die papwiel bicycle aan die Boervolk oorgegee.   Geen wonder dat jy en jou mede vrotsige prokureurs nie in die siviele lewe ‘n bestaan kon voer nie.   Julle was te vrotsig en korrup.   KODESA staan vir:  Kommunistiese Oorgawe Deur Een Simpel Afrikaner.   Pateties, maar waar!
11.       Die bloed van meer as 3600 vermoorde en verminkte Blanke Boere en hul vrouens skreeu om wraak!   Hulle bloed is aan jou vuil hande.   Dis nie op jou gewete nie, want jy het nie ‘n gewete nie.   Nadat jy van al hierdie moorde kennis geneem het, het jy steeds bly sê: ‘Ek sal dit weer doen.’   Jy weet, De Klerk, jy het ‘n wit aangesig sonder ‘n aura, maar jou hart is swart!   Paulus het op pad na Damaskus bekeer, maar jy nie.   Satan kan mos nie bekeer nie!   Met bekeer bedoel ek nie jy moet kom boere voete was, soos wat jou patetiese minister Vlok ‘kaffer’ voete was nie.   Nee, die Boere sal nie daarvan hou dat so ‘n slang aan hulle raak nie.   Vra net die Volk om verskoning en sê jy is jammer.   Dan gaan jaag jy ‘n koeël deur jou eierkop, om te wys jy is jammer.   Jy sal die Boervolk ‘n guns bewys.
12.       Dis tog interessant dat nie een van julle verradderlike adders enige Bantoetale magtig is nie.   Hoe kan julle dus onderhandel met wesens wat jy nie ken as gevolg van kommunikasie op sy vlak nie?   Julle ken net die tea boy en volgens hom bou julle julle beleid.   Piet Retief het ook op julle manier sy gat gesien, deur om hulle te vertrou.   Ek praat vier [4] Bantoetale en ken hulle doen en denke, want ek het saam met hulle grootgeword.
13.       Nadat jy ons volk aan hierdie verkragters en moordbendes uitgelewer het, het jy begin besef in watter rigting sake nou begin loop.   Intussen het jy, sedert 1994, stelselmatig by die agterdeur uitgesluip en ‘n baie lae profiel gehandhaaf.   Teen die middel van 2009 en nou in 2010 lig die ‘slang van Vereeniging’ waarvan Siener van Rensburg gepraat het, weer sy kop op en nou doen jy jou aan die jongmense en die wat in jou tyd al gebreinspoel was, voor as die groot redder van ons taal en volk.   Jou vuil Media24 koerante het geswyg totdat jy hulle die teken gegee het en nou basuin hulle jou verradderlike doelwitte uit.
14.       Jy sien, De Klerk, jy en jou meeloper prokureurs en verloopte Dominee mik alweer vir die parlementskussings, sodat jy die finale nekslag kan toedien, deur om Suid-Afrika in die Een-Wêreldregering van Satan in te lei!   Jy sien, ons denkende oues van dae is al min en die gebreinspoelde jeug is baie.   Dis dié wat hulle vir jou sal handeklap as jy sulke ‘patriotiese’ uitsprake teenoor hulle maak.   Die spul swartes het jul Broederbond se vuilwerk van morele, mediese, Godsdienstige en Blanke nasionalistiese aftakeling van die Boervolk vir julle gedoen.   Nou met die ineenstorting van alles, selfs die Joodse en Afrikaner Geldmag, na die sokker-fiasko van Julie 2010 en moontlik die vrekte van Mandela, gaan julle parasiete weer naderstaan vir julle sitplekke op die soustrein.   Vir ‘n denkende mens is dit so duidelik soos ‘n maklike legkaart.   Die groot ‘verlosser’ van ons volk!
15.       Selfs Comrade M’Beki pas moontlik in julle legkaart.   Sien die Japanese sekretaris-generaal van die Verenigte Nasies se termyn verstryk ook.   M’Beki gaan daardie pos beklee, want toe hy moes regeer, het hy die hele wêreld vol gerits op ons sakke en behoort heelwat kennis daardeur op te gedoen het.   Met ‘n paar miljoen in sy sak, soos wat julle norm is, sal hy dan vir julle met V.V.O. hulp, help om in die kussings te kom, veral as Cosatu en die Kommunisteparty bietjie probleme gee!
16.       Jy en die dronklap Pik het Walvisbaai in Suidwes-Afrika ook sommer aan die kommunis Sam Nujoma afgegee.   Pik en Geinkopf, die S.W.A. Damara-minister het die Walvisbaai transaksie sommer in ‘n vliegtuig rit beklink.   Ek moet jou en jou dronk vriend waarsku dat die Duitsers uiters ongelukkig is dat Duits Wes Afrika [Namibië] summier aan die kommuniste oorhandig is en nie eers aan Duitsland aangebied was nie.   Hou maar gerus vir Baron Karl-Theodor zu Gutenberg dop.   Hy is die nuwe minister van verdediging van Duitsland.   Dis hy wat, deur die wil van ons Boervolk se Hemelse Vader, vir ons uit jou en die kommuniste, asook Joodsekloue, vir ewig en altyd sal verlos.   Siener van Rensburg het dit gesê en ek glo aan hom as profeet van God.
17.       Hier kom ‘n bloedige Burgeroorlog.   Die oorlog wat jy vantevore uitgestel het.   Dit sal wees tussen jou met jou Jingo meelopers en die Suiwer Boervolk.   Dit sal gebeur as die derde Wêreldoorlog goed op dreef is [2012??] en jou Joodse bewakers jou nie kan help nie!   Daar is ‘n Duitse spreekwoord wat sê; ‘Liewer ‘n einde met ‘n verskrikking, as ‘n verskrikking sonder ‘n einde.’   Ons Boervolk beleef nou so ‘n verskrikking.
18.       As jy jou besoedelde gedagtes, met jou grin op jou gevreet, laat teruggaan na 32 Bataljon op Buffalo in die Caprivi, sal jy seker onthou van Pik [Raka] se gedrag die aand om ‘n braaivleisvuur.   Hy was smoordronk en het in die vuur rondgedans en sy voorvader Raka aangeroep.   Ook het hy met sy dronkgat links en regs skote met ‘n handwapen afgevuur.   Jy en vriend P.W. was albei teenwoordig.   Ook hierdie Bataljon is later op Pomfret deur jou en Broeder Magnus in die rug gesteek.   Waar gaan jou verraad en valsheid eindig?   Iets boos dryf jou aan en jy weet wat dit is, want ons weet ook.   Jy gaan eindig gebruik, verwerp soos ‘n waterlose wolk.   In die hande van die Boervolk sal jy opgehang word.   Jy, jou familie en jou meelopers.   Mag die toorn van die Lewende God jou, jou voorgeslag en jou nageslagte, tref met die ewige dood.   Amen!   Lees gerus Psalm 73.
Korrupsie is die fundamentele afwesigheid van integriteit!

No comments:

Post a Comment